Skryf nou in vir Noordvaal se Kultuurnaweek

Inskrywings vir Noordvaal Voortrekkers se Kultuurnaweek sluit Maandag 1 Maart 2021. Ons nooi elke staatmaker, offisier, heemraadslid en Voortrekkervriend van Noordvaal Voortrekkers en jul gesinne uit om saam met ons by Udolpho te kom kuier vir ʼn onvergeetlike kultuurnaweek. Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Klik hier en skryf sommer nou dadelik in.

140 jaar herdenking van die Slag van Rooihuiskraal

Jy word hartlik uitgenooi na die 140 jaar herdenking van die Slag van Rooihuiskraal. Datum: Vrydag 12 Februarie 2021 Tyd: 16:00 Plek: Rooihuiskraal Historiese Terrein in Centurion (gebruik die ingang in Rooihuiskraalstraat) [Klik hier vir die skakel] Program: Historiese agtergrond van die Slag Kranslegging Foto’s Warm sjokolade COVID-19-protokolle moet asseblief gehandhaaf word: satineer jou hande …

140 jaar herdenking van die Slag van Rooihuiskraal Lees meer »

Voorslagafrondingstoets – Finale Reëlings

Die vraestel sal Saterdag 10 Oktober 2020 om 08:00 aanlyn beskikbaar gestel word. Die vraestel sal vir 24 ure beskikbaar wees. Die vraestel kan op enige plek geskryf word waar die Voorslagkandidaat toegang tot internet het. Elke Voorslagkandidaat moet die vraestel in een uur (60 minute) voltooi. Ons maak staat op ouers en offisiere om …

Voorslagafrondingstoets – Finale Reëlings Lees meer »

Voorslagafrondingstoets

Noordvaal Voortrekkers bied ‘n Voorslagafrondingstoets aan. Hierdie jaar vind die toets aanlyn plaas op die Google Classroom-platform. Sperdatum vir inskrywings: Vrydag 9 Oktober 2020 om 23:50 Wie: Alle Gr. 7 Voorslagkandidate Koste: Geen Inskrywings: https://forms.gle/sHeEu58XVmDpFoXA9 Datum: Saterdag 10 Oktober 2020 om 08:00 Wenprys: Die penkop en drawwertjie wat die beste in die toets doen, se …

Voorslagafrondingstoets Lees meer »

Scroll to Top