140 jaar herdenking van die Slag van Rooihuiskraal

Jy word hartlik uitgenooi na die 140 jaar herdenking van die Slag van Rooihuiskraal.

Datum: Vrydag 12 Februarie 2021

Tyd: 16:00

Plek: Rooihuiskraal Historiese Terrein in Centurion (gebruik die ingang in Rooihuiskraalstraat) [Klik hier vir die skakel]

Program:

  • Historiese agtergrond van die Slag
  • Kranslegging
  • Foto’s
  • Warm sjokolade

COVID-19-protokolle moet asseblief gehandhaaf word: satineer jou hande en dra ʼn masker.

Voortrekkers moet asseblief aktiewe Voortrekkerdrag aantrek vir hierdie funksie. Laat weet asseblief jou kommando indien jy hierdie geleentheid gaan bywoon. Sien jou môremiddag!

Scroll to Top